What makes the
EASTERN FREE STATE
lekker?

The Udder Place

Ons moet vandag met baie seer harte vir jul vertel dat ons The Udder Place se deure gaan sluit. Soos jul almal weet het ons 3 weke voor covid oopgemaak en na 4 harde, lekker en suksesvolle jare het die tyd geword om die hoofstuk af te sluit. Dit was nie n maklike besluit nie, want ons het dit so geniet om elkeen van jul by ons te ontvang. Dit was die lekkerste lekker om te sien hoe die kinders die plaas, die diere en die speelplek geniet. Om ons pragtige uitsig met julle te deel. Julle het ons vriende geword en baie diep in ons harte gekruip. Dankie vir elke een se ondersteuning in die 4 jaar, ons sal jul nooit vergeet nie. See YouTube link: For The Udder Place … skip to 7:48

Contact Us